Gebore te Scotturg, Natal. Skoolopleiding te Mafikeng, Bophuthatswana en Brits. Studeer filosifie, psigologie en teologie Universiteit Pretoria en Unisa en behaal Doktorale graad. Dien as predikant van die Hervormde Kerk, tans gemeente Pretoria, eens 'n sterk Nederlandse gemeenskap.
Lid van Afrikaner organisasies wat selfbeskikking vir die etniese Afrikaner bevorder i.e. Afriforum, Solidariteit, Radio Pretoria, Praag, Orania, FAK, Voortrekkermonument. Voorsitter en lid van S P Engelbracg arigef en Muse, lid van Pen Pretoria.